Passasier
'n Passasier is 'n persoon wat reis in 'n voertuig, maar het min of geen verantwoordelikheid vir die take wat nodig is vir die voertuig om sy bestemming te bereik nie. Persone wat self nie in beheer is van die voertuig nie, maar wel 'n diens of taak verrig, word nie as 'n passasier gesien nie soos bv. 'n lugwaardin op 'n vliegtuig.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.