Pasifiese eilande

Die Pasifiese eilande is 'n groep van 20 000 tot 30 000 eilande in die Stille Oseaan. Die eilande lê suid van die kreefskeerkring en word tradisioneel in drie afdelings gegroepeer: Melanesië, Mikronesië en Polinesië.

Leiers van die Pasifiese eilande, almal lede van die Pasifiese eilande-forum, tydens 'n vergadering met Condoleezza Rice (middel), 26 Julie 2008.
Ligging van die drie tradisionele afdelings Melanesië, Mikronesië en Polinesië.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.