Pascal Wehrlein
Pascal Wehrlein (gebore 18 Oktober 1994) is 'n jong Duitse Formule Een renjaer wat vir Sauber-Ferrari in 2017 gejaag het. Hy het voorheen aan die Duitse Toermotormeesters (DTM) deelgeneem, en het die titel vir Mercedes-Benz se HWA AG-span in 2015 verower.
Pascal Wehrlein | |
---|---|
Pascal Wehrlein in 2014 | |
Geboortedatum | 18 Oktober 1994 |
Geboorteplek | Sigmaringen, Duitsland |
Nasionaliteit | Duitser |
Ou span(ne) | Manor Racing-Mercedes[1] |
Motornommer | 94 |
Inskrywings | 40 (39 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 6 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2016 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2017 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2017 |
Verlede jaar plek | 18de (5 punte) |
In 2014 word Wehrlein die jongste renjaer om 'n DTM-ren te wen (op ouderdom 19) asook die jongste renjaer om die titel te verower in 2015 op ouderdom 21.
Verwysings
- Parkes, Ian (10 Februarie 2016). "Manor strengthens Mercedes link with Pascal Wehrlein 2016 F1 deal". autosport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 10 Februarie 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.