Parkmore
Parkmore is 'n voorstad suid van Sandton, in Johannesburg, Suid-Afrika, oos van Hurlingham Gardens en Sandhurst en tydens die ou bedeling buite die stadsgrense van Johannesburg. Dit is omstreeks 1907 deur die magnaat I.W. Schlesinger aangelê, sowat drie jaar nadat hy £20 000 wins uit die verkoop van erwe in Parkhurst gemaak het.
Parkmore | |
---|---|
Parkmore Parkmore se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 26°6′0″S 28°2′31″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,10 km2 (1,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 455 |
• Digtheid | 2 082/km2 (5 390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 60.3% |
• Indiërs/Asiërs | 8.2% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 27.3% |
• Ander | 2.1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 69.1% |
• Afrikaans | 6.4% |
• Zoeloe | 4.7% |
• Tswana | 3.4% |
• Ander | 16.4% |
Bron
- (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1973. Standard Encyclopaedia of Southern Africa, volume 8. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
- "Subplek Parkmore". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.