Parc des Princes

Die Parc des Princes (Frans: [paʁk de pʁɛ̃s]) is 'n stadion in die suidweste van die Franse hoofstad Parys. Die stadion is in die XVIde arrondissement en naby die boulevard périphérique, 'n ringsnelweg rondom Parys, geleë. Die stadion word deur die stad Parys besit.

Die Parc des Princes se ingang
Parc des Princes
UEFA

Bynaam Le Parc
Ligging Parys, Frankryk
Koördinate 48°50′29″N 2°15′11″O
Eienaar Stad Parys
Operateur Paris Saint-Germain
Kapasiteit 48 583
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1897
Geopen 18 Juli 1897
Renovasie 1932, 1972, 2012–2016.
Boukoste 90 miljoen Franc (1972)
Argitek Roger Taillibert (1972)
Huurders
Paris Saint-Germain (Sokker)
Frankryk (Rugby)
Frankryk (Sokker)
(sommige wedstryde tot en met 1998)

Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naam Stade-vélodrome du Parc des Princes ingewy, maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig. Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint-Germain. Voor die inwyding van die Stade de France in Januarie 1998 het ook wedstryde van die Franse nasionale sokker- en rugbyspanne hier plaasgevind. Verskeie wedstryde van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938, Europese Sokkerkampioenskap 1960, Europese Sokkerkampioenskap 1984, Rugbywêreldbeker 1991, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998, Rugbywêreldbeker 2007 en Europese Sokkerkampioenskap 2016 is hier gehou. Naas die Stade Vélodrome in Marseille het die Stade Vélodrome in 2016 die tweede stadion geword, waar wedstryde tydens drie UEFA Europa-beker (1960, 1984 en 2016) aangebied is.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
4 Junie 193817:00Vlag van Switserland Switserland1–1 (e.t.)Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-DuitslandEerste rondte27 162
9 Junie 193818:00Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland2–4Vlag van Switserland SwitserlandHerhaling20 265
16 Junie 193818:00Vlag van Hongarye Hongarye5–1Vlag van Swede SwedeHalfeindrondte14 800

Europese Sokkerkampioenskap 1960

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
6 Julie 196020:00Vlag van Frankryk Frankryk4–5Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëHalfeindrondte26 370
10 Julie 196021:30Vlag van Sowjetunie Sowjetunie2–1 (e.t.)Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëEindstryd17 966

Europese Sokkerkampioenskap 1984

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 198420:30Vlag van Frankryk Frankryk1–0Vlag van Denemarke DenemarkeGroep A47 570
20 Junie 198420:30Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland0–1Vlag van Spanje SpanjeGroep B47 691
27 Junie 198420:00Vlag van Frankryk Frankryk2–0Vlag van Spanje SpanjeEindstryd47 368

Rugbywêreldbeker 1991

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
19 Oktober 199115:00Vlag van Frankryk Frankryk10–19Vlag van Engeland EngelandKwarteindrondte48 500

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 199821:00Vlag van Duitsland Duitsland2–0Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateGroep F45 500
19 Junie 199817:30Vlag van Nigerië Nigerië1–0Vlag van Bulgarye BulgaryeGroep D45 500
21 Junie 199817:30Vlag van Argentinië Argentinië5–0Vlag van Jamaika JamaikaGroep A45 500
25 Junie 199816:00Vlag van België België1–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaGroep E45 500
27 Junie 199821:00Vlag van Brasilië Brasilië4–1Vlag van Chili ChiliAgtste eindrondte45 500
11 Julie 199821:00Vlag van Nederland Nederland1–2Vlag van Kroasië KroasiëKlein finale45 500

Rugbywêreldbeker 2007

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
9 September 200716:00Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika59–7Vlag van Samoa SamoaGroep A46 575
19 September 200720:00Vlag van Italië Italië31–5Vlag van Portugal PortugalGroep C45 476
28 September 200721:00Vlag van Engeland Engeland36–20Vlag van Tonga TongaGroep A45 085
30 September 200717:00Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland15–30Vlag van Argentinië ArgentiniëGroep D45 450
19 Oktober 200721:00Vlag van Frankryk Frankryk10–34Vlag van Argentinië ArgentiniëKlein finale45 958

Europese Sokkerkampioenskap 2016

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 201615:00Vlag van Turkye Turkye0–1Vlag van Kroasië KroasiëGroep D43 842
15 Junie 201618:00Vlag van Roemenië Roemenië1–1Vlag van Switserland SwitserlandGroep A43 576
18 Junie 201621:00Vlag van Portugal Portugal0–0Vlag van Oostenryk OostenrykGroep F44 291
21 Junie 201618:00Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland0–1Vlag van Duitsland DuitslandGroep C44 125
25 Junie 201618:00Vlag van Wallis Wallis1–0Vlag van Noord-Ierland Noord-IerlandKwarteindrondte44 342

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.