Parasiet
'n Parasiet is 'n organisme wat op of binne 'n ander organisme, die gasheer, lewe. Gewoonlik is die verhouding nadelig vir die gasheer.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir parasiet.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.