Paranoïese persoonlikheidsteuring
'n Paranoïese persoonlikheidsteuring word gekenmerk deur deurdringende wantroue in en agterdog van andere – hul motiewe word as kwaadwillig geïnterpreteer. Hierdie tipe persoonlikheidsteuring begin in vroeë volwassenheid en kom voor in 'n verskeidenheid van kontekste.
Paranoïese persoonlikheidsteuring | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | F60.0 | |
ICD-9 | 301.0 | |
MedlinePlus | 000938 | |
MeSH | D010260 | |
Mediese waarskuwing |
Eksterne skakels
- National Personality Disorder webwerf vir Engeland
- Articles about Personality Disorders in Web4health webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.