Paralimpiese Winterspele 2006

Die Paralimpiese Winterspele 2006 (Italiaans: IX Giochi paralimpici invernali) is tussen 10 en 19 Maart 2006 in Turyn, Italië, aangebied. Tydens die geleentheid het 474 atlete uit 38 nasies aan 58 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die negende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is.

IXe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 2006

Gehou in Turyn, Italië
Deelnemende lande 38
Deelnemende atlete 474 (375 mans, 99 vroue)
Items 58 in 5 sporte
Openingseremonie 10 Maart 2006
Sluitingseremonie 19 Maart 2006
Amptelik geopen deur President Carlo Azeglio Ciampi
Atlete-eed Fabrizio Zardini
Beampte-eed
Olimpiese vlam Silvia Battaglio en Aroldo Ruschioni
Vorige Spele 2002: Salt Lake City (VSA)
Volgende Spele 2010: Vancouver (Kanada)

Die Olimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 26 Februarie in Turyn gehou.

Toewysing

Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2006

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2006 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2006.[2] Turyn is op 19 Junie 1999 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006[3]
Stad Land Rondte 1
TurynVlag van Italië Italië53
SionVlag van Switserland Switserland36
HelsinkiVlag van Finland Finland
KlagenfurtVlag van Oostenryk Oostenryk
Poprad-TatryVlag van Slowakye Slowakye
ZakopaneVlag van Pole Pole

Sporte

Rolstolysbal tydens die Paralimpiese Winterspele 2006

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (24)
  • Heg-en-steg-ski (20)
  • Paratweekamp (12)
  • Rolstoelysbal (1)
  • Sleehokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die aantal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Maart 2006 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Items
Alpeski 2 4 2 4 2 4 2 4 24
Heg-en-steg-ski 6 6 2 2 4 20
Paratweekamp 6 6 12
Rolstoelysbal 1 1
Sleehokkie 1 1
Totaal 8 10 2 10 6 2 6 6 8 58
Seremonies OS SS

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Paralimpiese Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Aantal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 2006:

 Neem vir die eerste keer deel

 Het reeds vantevore deelgeneem

Aantal atlete volgens deelnemende nasies in 2006:

 1–4 atlete

 5–9 atlete

 10–19 atlete

 meer as 20 atlete

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Rusland Rusland (RUS)291313733
2Vlag van Duitsland Duitsland (GER)3585518
3Vlag van Oekraïne Oekraïne (UKR)1279925
4Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)1972615
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)5672312
6Vlag van Kanada Kanada (CAN)3553513
7Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)2534714
8Vlag van Japan Japan (JPN)402529
9Vlag van Italië Italië (ITA)392248
10Vlag van Pole Pole (POL)112002
11Vlag van Belarus Belarus (BLR)1629
12Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)291135
13Vlag van Australië Australië (AUS)100112
Vlag van Slowakye Slowakye (SVK)170112
Vlag van Spanje Spanje (ESP)90112
Vlag van Switserland Switserland (SUI)210112
17Flag of the Czech Republic Tsjeggië (CZE)50101
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)200101
19Vlag van Swede Swede (SWE)190011
Totaal (19 NPKs)585858174

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 27 Junie 2019.
  2. (en) "Paralympics 2012: London to host 'first truly global Games'". BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 27 Junie 2019.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 27 Junie 2019.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.