Paralimpiese Winterspele 1998
Die Paralimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第七回パラリンピック冬季競技大会 Dai Shichi-kai Pararinpikku Tōkikyōgi Taikai) is tussen 5 en 14 Maart 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Tydens die geleentheid het 562 atlete uit 31 nasies aan 122 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sewende Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste buite Europa.
VIIe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
![]()
|
Die Olimpiese Winterspele 1998 is tussen 7 en 22 Februarie in Nagano gehou.
Sporte
5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
Alpeski (54)
Heg-en-steg-ski (39)
Paratweekamp (12)
Sleehokkie (1)
Ysslee (16)
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Armenië (8)
Australië (4)
Bulgarye (3)
Denemarke (3)
Duitsland (40)
Estland (16)
Finland (21)
Frankryk (25)
Iran (2)
Italië (21)
Japan (67)
Kanada (32)
Kasakstan (1)
Nederland (3)
Nieu-Seeland
Noorweë (43)
Oekraïne (11)
Oostenryk (34)
Pole (26)
Rusland (35)
Slowakye (18)
Slowenië (1)
Spanje
Suid-Afrika (1)
Suid-Korea (4)
Swede (24)
Switserland (19)
Tsjeggië (6)
Verenigde Koninkryk (21)
Verenigde State (49)
Belarus (5)
Suid-Afrikaanse deelname
Dit was die eerste Paralimpiese Winterspele waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar dié land kon geen medaljes verower nie.
Aantal medaljes

Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | ![]() |
![]() |
![]() |
Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() | 43 | 18 | 9 | 13 | 40 |
2 | ![]() | 40 | 14 | 17 | 13 | 44 |
3 | ![]() | 49 | 13 | 8 | 13 | 34 |
4 | ![]() | 67 | 12 | 16 | 13 | 41 |
5 | ![]() | 35 | 12 | 10 | 9 | 31 |
6 | ![]() | 19 | 10 | 5 | 8 | 23 |
7 | ![]() | – | 8 | 0 | 0 | 0 |
8 | ![]() | 34 | 7 | 16 | 11 | 34 |
9 | ![]() | 21 | 7 | 5 | 7 | 19 |
10 | ![]() | 25 | 5 | 9 | 8 | 22 |
11 | ![]() | – | 4 | 1 | 1 | 6 |
12 | ![]() | 21 | 3 | 4 | 3 | 10 |
13 | ![]() | 6 | 3 | 3 | 1 | 7 |
14 | ![]() | 11 | 3 | 2 | 4 | 9 |
15 | ![]() | 32 | 1 | 9 | 5 | 15 |
16 | ![]() | 4 | 1 | 0 | 1 | 2 |
![]() | 3 | 1 | 0 | 1 | 2 | |
18 | ![]() | 18 | 0 | 6 | 4 | 10 |
19 | ![]() | 24 | 0 | 1 | 5 | 6 |
20 | ![]() | 3 | 0 | 1 | 1 | 2 |
21 | ![]() | 26 | 0 | 0 | 2 | 2 |
Totaal (31 NPKs) | 562 | 122 | 122 | 123 | 367 |
Sien ook
Verwysings
- (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paralimpiese Winterspele 1998.
- (en) Nagano 1998 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.