Paralimpiese Somerspele 2000

Die Paralimpiese Somerspele 2000 (Engels: 2000 Summer Paralympics) is tussen 18 en 29 Oktober 2000 in Sydney, Australië, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 879 atlete uit 104 nasies aan 550 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die elfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste in die Suidelike Halfrond.

XIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2000

Gehou in Sydney, Australië
Deelnemende lande 123
Deelnemende atlete 3 879 (2 890 mans, 989 vroue)
Items 550 in 20 sporte
Openingseremonie 18 Oktober 2000
Sluitingseremonie 29 Oktober 2000
Amptelik geopen deur Goewerneur-generaal William Deane
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Louise Sauvage
Vorige Spele 1996: Atlanta (VSA)
Volgende Spele 2004: Athene (Griekeland)

Die Suid-Afrikaanse span behaal 'n dertiende plek met 38 medaljes (dertien goud, twaalf silwer en dertien brons) en verbeter agt wêreldrekords.

Die Olimpiese Somerspele 2000 is tussen 15 September en 1 Oktober in Sydney gehou.

Sporte

19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Australië Australië (AUS)285633947149
2Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)215414347131
3Vlag van Kanada Kanada (CAN)16638332596
4Vlag van Spanje Spanje (ESP)383038106
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)363934109
6Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)8734221773
7Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)30282886
8Vlag van Pole Pole (POL)11319221253
9Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)89187732
10Vlag van Duitsland Duitsland (GER)16413895
11Flag of the Czech Republic Tsjeggië (CZE)15151343
12Vlag van Japan Japan (JPN)15113171141
13Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA)13121338
14Vlag van Rusland Rusland (RUS)8912111235
15Vlag van Nederland Nederland (NED)102129930
16Vlag van Iran Iran (IRI)40124723
17Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)10121234
18Vlag van Italië Italië (ITA)981027
19Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)881430
20Vlag van Switserland Switserland (SUI)5484820
21Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)83718
22Vlag van Nigerië Nigerië (NGR)71513
23Vlag van Egipte Egipte (EGY)6121028
24Vlag van Brasilië Brasilië (BRA)610622
25Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)68418
26Vlag van Portugal Portugal (POR)5265415
27Vlag van Tunisië Tunisië (TUN)64111
28Vlag van Belarus Belarus (BLR)581023
29Vlag van Swede Swede (SWE)561021
30Vlag van Thailand Thailand (THA)4154211
31Flag of Ireland Ierland (IRL)395319
32Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)42451423
33Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)44311
34Vlag van Kuba Kuba (CUB)4228
35Vlag van Oekraïne Oekraïne (UKR)3201437
36Vlag van Slowakye Slowakye (SVK)4635513
37Vlag van Israel Israel (ISR)3216
38Vlag van Algerië Algerië (ALG)83003
39Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)27615
40Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)3926715
41Vlag van Ysland Ysland (ISL)2024
42Vlag van België België (BEL)1449
43Vlag van Finland Finland (FIN)13610
44Vlag van Sjinees Taipei Sjinees Taipei (TPE)1247
45Vlag van Estland Estland (EST)101135
46Vlag van Kenia Kenia (KEN)1124
47Vlag van Peru Peru (PER)1102
48Vlag van Ivoorkus Ivoorkus (CIV)1012
49Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL)1001
Vlag van Jordanië Jordanië (JOR)1001
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (ZIM)1001
52Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO)0314
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (UAE)140314
54Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)0235
55Vlag van Slowenië Slowenië (SLO)0224
56Vlag van Litaue Litaue (LTU)0213
57Vlag van Koeweit Koeweit (KUW)260145
58Vlag van Bahrein Bahrein (BRN)0112
Vlag van Panama Panama (PAN)0112
60Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan (AZE)0101
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina (BIH)0101
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)60101
63Vlag van Letland Letland (LAT)50033
64Vlag van Libië Libië (LBA)170011
Palestinian flag Palestynse Owerheid (PLE)20011
Vlag van Filippyne Filippyne (PHI)20011
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico (PUR)0011
Vlag van Venezuela Venezuela (VEN)0011
Totaal (68 NPKs)5505495581657

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.