Paralimpiese Somerspele 1992

Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is.[1] Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan sowat 487 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in Madrid 1 600 atlete uit 75 nasies aan 68 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem het.[2]

IXe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou in Barcelona en Madrid, Spanje
Deelnemende lande 82 (Barcelona)
75 (Madrid)
Deelnemende atlete 3 020 (Barcelona)
1 600 (Madrid)
Items 487 in 15 sporte (Barcelona)
68 in 5 sporte (Madrid)
Openingseremonie 3 September (Barcelona)
15 September (Madrid)
Sluitingseremonie 14 September (barcelona)
22 September (Madrid)
Amptelik geopen deur Konigin Sophia
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Antonio Rebollo (Barcelona)
Coral Bistuer (Madrid)
Vorige Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele 1996: Atlanta (VSA)

Dit was die negende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Suid-Afrika word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 12 jaar skorsing as gevolg van apartheid en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Die Olimpiese Somerspele 1992 is tussen 25 Julie en 9 Augustus in Barcelona gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is in Albertville, Frankryk, aangebied.

Sporte

15 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1992

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)755248175
2Vlag van Duitsland Duitsland (GER)238615159171
3Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)209404741128
4Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)145363634106
5Vlag van Spanje Spanje (ESP)343142107
6Vlag van Kanada Kanada (CAN)13828212675
7Vlag van Australië Australië (AUS)13424272576
8 Verenigde span (EUN)16141545
9Vlag van Nederland Nederland (NED)9914141139
10Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)381313733
11Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)4312221246
12Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)6611151844
13Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)24117725
14Vlag van Pole Pole (POL)4010121032
15Vlag van Italië Italië (ITA)881071835
16Vlag van Japan Japan (JPN)76871530
17Vlag van Finland Finland (FIN)67861125
18Vlag van Swede Swede (SWE)99722938
19Vlag van Egipte Egipte (EGY)4176720
20Vlag van Switserland Switserland (SUI)416161335
21Vlag van België België (BEL)7355717
22Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)36541322
23Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)5106
24Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)2943613
25Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)4343411
26 Onafhanklike atlete (IPP)164318
27 Suid-Afrika (RSA)104138
28Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)2134411
29Vlag van Kuba Kuba (CUB)103339
Vlag van Portugal Portugal (POR)303339
31Vlag van Ysland Ysland (ISL)12321217
32Vlag van Brasilië Brasilië (BRA)413047
33Vlag van Nigerië Nigerië (NGR)63003
34Vlag van Israel Israel (ISR)24511
35Vlag van Slowenië Slowenië (SLO)82013
36Vlag van Koeweit Koeweit (KUW)241315
37Vlag van Iran Iran (IRI)291214
38Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL)71203
Vlag van Panama Panama (PAN)21203
40Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)271102
41Vlag van Kenia Kenia (KEN)151012
42Vlag van Litaue Litaue (LTU)40437
43Flag of Ireland Ierland (IRL)580347
44Vlag van Estland Estland (EST)60213
Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)70213
46Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)011011
47Vlag van Jamaika Jamaika (JAM)40123
Vlag van Maleisië Maleisië (MAS)100123
49Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO)30101
50Vlag van Bahrein Bahrein (BRN)40011
Vlag van Irak Irak (IRQ)180011
Vlag van Kroasië Kroasië (CRO)60011
Vlag van Sjinees Taipei Chinees Taipei (TPE)110011
Vlag van Thailand Thailand (THA)50011
Vlag van Venezuela Venezuela (VEN)100011
Totaal (55 NPKs)4904875261503

Verwysings

  1. (en) "Madrid 1992 – the Paralympic Games that time forgot!". Paralympicanorak.wordpress.com. 25 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.
  2. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.