Paralimpiese Somerspele 1988

Die Paralimpiese Somerspele 1988 (Koreaans: hangoel: 서울 하계 패럴림픽; hanja: 서울 夏季 패럴림픽; Seoul Hagye Paeleollimpik) is tussen 16 en 25 Oktober 1988 in Seoel, Suid-Korea, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 044 atlete uit 60 nasies aan 733 items in 18 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

VIIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1988

Gehou in Seoel, Suid-Korea
Deelnemende lande 60
Deelnemende atlete 3 044 (2 372 mans, 672 vroue)
Items 733 in 18 sporte
Openingseremonie 16 Oktober 1988
Sluitingseremonie 25 Oktober 1988
Amptelik geopen deur President Roh Tae-woo
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1984: Stoke Mandeville (VK)
1984: New York (VSA)
Volgende Spele 1992: Barcelona (Spanje)
1992: Madrid (Spanje)

Dit was die agste Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste Spele wat amptelik as "Paralimpiese Spele" bekend gestaan het, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is. Dit was ook die eerste Paralimpiese Spele sedert die Spele van 1964 wat by dieselfde plek aangebied is as die Olimpiese Somerspele.

Dit was die laaste Spele waar Suid-Afrika weens sy Apartheidsbeleid nie kon deelneem nie.

Die Olimpiese Somerspele 1988 is tussen 17 September en 2 Oktober in Seoel gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1988 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

Sporte

18 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paul Croft as Australië se vlagdraer tydens die openingseremonie

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)919088269
2Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)188766651193
3Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)231656554184
4Vlag van Kanada Kanada (CAN)157554255152
5Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)116464450140
6Vlag van Swede Swede (SWE)103423823103
7Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)22740351994
8Vlag van Nederland Nederland (NED)11030242983
9Vlag van Australië Australië (AUS)17923343895
10Vlag van Pole Pole (POL)4723253381
11Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)4823192264
12Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS)21201556
13Vlag van Spanje Spanje (ESP)18131243
14Vlag van Japan Japan (JPN)14317121746
15Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)431617841
16Vlag van Italië Italië (ITA)9616152758
17Vlag van België België (BEL)541518841
18Vlag van Israel Israel (ISR)15141645
19Flag of Ireland Ierland (IRL)5313111842
20Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)431371535
21Vlag van Switserland Switserland (SUI)4112121135
22Vlag van Finland Finland (FIN)6211231650
23Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)3411111537
24Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)89724
25Vlag van Koeweit Koeweit (KUW)3055717
26Vlag van Brasilië Brasilië (BRA)59491427
27Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)35441018
28Vlag van Iran Iran (IRI)354138
29Vlag van Portugal Portugal (POR)1335614
30Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)241117
31Vlag van Ysland Ysland (ISL)1422711
32Vlag van Bulgarye Bulgarye (BUL)82103
33Vlag van Jamaika Jamaika (JAM)51438
34Vlag van Egipte Egipte (EGY)461348
35Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (FRO)41337
36Vlag van Puerto Rico Puerto Rico (PUR)131203
37Vlag van Bahrein Bahrein (BRN)111113
38Vlag van Guatemala Guatemala (GUA)11001
39Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)350729
40Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)3404812
41Vlag van Kenia Kenia (KEN)120415
42Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)420279
43Vlag van Indonesië Indonesië (INA)190202
44Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)40134
45Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)10101
Vlag van Thailand Thailand (THA)100101
47Vlag van Tunisië Tunisië (TUN)10022
48Vlag van Maleisië Maleisië (MAS)140011
Vlag van Marokko Marokko (MAR)140011
Totaal (49 NPKs)7327307412203

Sien ook

Verwysings

  1. "IPC Historical Results Archive" (in Engels). Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.