Paralimpiese Somerspele 1980

Die Paralimpiese Somerspele 1980 (Nederlands: Paralympische Zomerspelen 1980), destyds bekend as die Olimpiese Spele vir Gestremdes, is tussen 22 Junie en 1 Julie 1980 in Arnhem, Nederland, aangebied. Tydens die geleentheid het 1 647 atlete uit 42 nasies aan 590 items in 13 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

VIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1980

Gehou in Arnhem, Nederland
Deelnemende lande 42
Deelnemende atlete 1 647 (1 218 mans, 423 vroue)
Items 590 in 13 sporte
Openingseremonie 22 Junie 1980
Sluitingseremonie 1 Julie 1980
Amptelik geopen deur Prinses Margriet
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1976: Toronto (Kanada)
Volgende Spele 1984: Stoke Mandeville (VK)
1984: New York (VSA)

Dit was die sesde Paralimpiese Spele wat aangebied is en die bedoeling was dat die spele, net soos die Olimpiese Somerspele 1980, die jaar in Moskou (Sowjetunie) gehou sou word. Maar die Sowjetse regering het geweier om hierdie Spele te hou.[2] Die International Stoke Mandeville Games Federation (ISMGF) het die Spele aan Nederland gegee. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika kon nie aan die Spele deelneem nie omdat hulle weens die apartheidstelsel geskors is. Hulle kon eers 12 jaar later aan die Paralimpiese Somerspele van 1992 deelneem.

Sporte

13 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Die Australies span tydens die Paralimpiese Somerspele 1980

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)756654195
2Vlag van Pole Pole (POL)80755052177
3Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)129684846162
4Vlag van Kanada Kanada (CAN)643531130
5Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)96473221100
6Vlag van Nederland Nederland (NED)108333136100
7Vlag van Swede Swede (SWE)9431362491
8Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)9728263185
9Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)2016642
10Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)531513836
11Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)481423845
12Vlag van Israel Israel (ISR)13181546
13Vlag van België België (BEL)6713121742
14Vlag van Australië Australië (AUS)12212255
15Vlag van Switserland Switserland (SUI)659101029
16Vlag van Japan Japan (JPN)30910726
17Vlag van Finland Finland (FIN)608191340
18Vlag van Jamaika Jamaika (JAM)1377519
19Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)76619
20Vlag van Italië Italië (ITA)65920
21Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)4264717
22Vlag van Egipte Egipte (EGY)3347314
23Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië (YUG)3145918
24Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)1145615
25Flag of Ireland Ierland (IRL)24421117
26Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)2215
Vlag van Koeweit Koeweit (KUW)92215
28Vlag van Indonesië Indonesië (INA)2046
29Vlag van Spanje Spanje (ESP)113923
30Vlag van Kenia Kenia (KEN)171203
31Vlag van Colombia Colombia (COL)11012
Vlag van Ysland Ysland (ISL)121012
33Vlag van Soedan Soedan (SUD)111001
34Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (ZIM)508412
35Vlag van die Bahamas Bahamas (BAH)60123
Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)110123
37Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)70112
38Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)70011
Vlag van Luxemburg Luxemburg (LUX)90011
Vlag van Malta Malta (MLT)70011
Totaal (40 NPKs)5875374861610

Verwysings

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.
  2. (en) "Russia's journey from "no invalids" to Paralympic champions". Rbth.com. 14 November 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.