Paralimpiese Somerspele 1976

Die Paralimpiese Somerspele 1976 (Engels: 1976 Summer Paralympics, Frans: Les Ve Paralympiques d'été), destyds bekend as die Torontolympiad – 1976 Olimpiade vir Liggaamlik Gestremdes, is tussen 4 en 12 Augustus 1976 in Toronto, Kanada, aangebied. Tydens die geleentheid het 1 271 atlete uit 40 nasies aan 448 items in 13 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Ve Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1976

Gehou in Toronto, Kanada
Deelnemende lande 40
Deelnemende atlete 1 271 (999 mans, 271 vroue)
Items 448 in 13 sporte
Openingseremonie 4 Augustus 1976
Sluitingseremonie 12 Augustus 1976
Amptelik geopen deur Pauline Mills McGibbon
Luitenant-Goewerneur van Ontario
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1972: Heidelberg (Wes-Duitsland)
Volgende Spele 1980: Arnhem (Nederland)

Dit was die vyfde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika helaal die negentiende plek met 'n totaal van 26 medaljes (ses goud, nege silwer en elf brons).

Die Olimpiese Somerspele 1976 is tussen 17 Julie en 1 Augustus in Montreal gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1976 is in Örnsköldsvik, Swede, aangebied.

Sporte

13 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Kaart van die Paralimpiese boikot van 1976

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)664445155
2Vlag van Nederland Nederland (NED)5845251484
3Vlag van Israel Israel (ISR)40131669
4Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)37342697
5Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)8729283794
6Vlag van Kanada Kanada (CAN)25262677
7Vlag van Pole Pole (POL)24171253
8Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)23211458
9Vlag van Swede Swede (SWE)21282574
10Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)18161751
11Vlag van Australië Australië (AUS)1618741
12Vlag van Meksiko Meksiko (MEX)1614939
13Vlag van Finland Finland (FIN)5012201850
14Vlag van Japan Japan (JPN)106319
15Vlag van Switserland Switserland (SUI)9121031
16Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)96419
17Vlag van België België (BEL)77822
18Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (NZL)71513
19Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA)691126
20Vlag van Egipte Egipte (EGY)5218
21Flag of Ireland Ierland (IRL)410620
22Vlag van Spanje Spanje (ESP)46212
23Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)34714
24Vlag van Denemarke Denemarke (DEN)3036
25Vlag van Italië Italië (ITA)251118
26Vlag van Indonesië Indonesië (INA)2136
27Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)1214
28Vlag van Mianmar Mianmar (BIR)1113
29Vlag van Peru Peru (PER)1023
30Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)1012
31Vlag van Hongkong Hongkong (HKG)0123
32Vlag van Brasilië Brasilië (BRA)0101
33Vlag van Guatemala Guatemala (GUA)0011
Totaal (33 NPKs)4473783481173

Sien ook

Verwysings

  1. "IPC Historical Results Archive" (in Engels). Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.