Paralimpiese Somerspele 1960

Die Paralimpiese Somerspele 1960 (Italiaans: I Giochi Paralimpici Estivi), destyds bekend as die 9de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele, is tussen 18 en 25 September 1960 in Rome, Italië, aangebied. Tydens die geleentheid het 209 atlete uit 23 nasies aan 113 items in 8 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Ie Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1960

Gehou in Rome, Italië
Deelnemende lande 23
Deelnemende atlete 209 (164 mans, 45 vroue)
Items 113 in 8 sporte
Openingseremonie 18 September 1960
Sluitingseremonie 25 September 1960
Amptelik geopen deur Camillo Giardina
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele :
Volgende Spele 1964: Tokio (Japan)

Dit was die eerste Paralimpiese Spele wat aangebied is en die eerste wat by dieselfde plek aangebied is as die Olimpiese Somerspele. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Sover bekend het Suid-Afrika nie aan die Spele deelgeneem nie, maar was wel op die volgende Paralimpiese Spele in 1964 verteenwoordig.

Die Olimpiese Somerspele 1960 is tussen 15 Augustus en 11 September in Rome gehou.

Sporte

8 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1960

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Italië Italië (ITA)6529282380
2Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)3120152055
3Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)156930
4Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)1181130
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)24117725
6Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)93416
7Vlag van Australië Australië (AUS)36110
8Vlag van Nederland Nederland (NED)53609
9Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)63317
10Vlag van Argentinië Argentinië (ARG)52316
11Vlag van Sentraal-Afrikaanse Federasie Sentraal-Afrikaanse Federasie (RHO)22125
12Flag of Ireland Ierland (IRL)52002
13Vlag van Switserland Switserland (SUI)21304
14Vlag van België België (BEL)1113
15Vlag van Finland Finland (FIN)11001
16Vlag van Israel Israel (ISR)0224
Vlag van Malta Malta (MLT)40224
Totaal (17 NPKs)1139484291

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.