Paraffien

Paraffien is 'n helder vlambare vloeistof wat verkry word wanneer ru-olie geraffineer word. Paraffien word algemeen as brandstof vir vliegtuie asook in sommige vuurpylenjins gebruik. Daarnaas word dit ook vir die kook van voedsel (paraffienstoof) en vir beligting (paraffienlampe) gebruik. In sommige lande staan paraffien as keroseen bekend.

'n Ou paraffienlamp.

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.