Papilionoideae
Papilionoideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 13,860 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan 1000 in Suider-Afrika voorkom en 60 van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Ertjie-subfamilie.
Faboideae | |
---|---|
![]() | |
Crotalaria retusa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Faboideae |
Klades[1][2] | |
Abreae | |
![]() | |
Wêreldwye verspreiding van Faboideae. | |
Sinonieme | |
|
Genera
Die volgende genera hoort onder andere tot die subfamilie:
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
- Cardosoa D, Pennington RT, de Queiroz LP, Boatwright JS, Van Wykd B-E, Wojciechowskie MF, Lavin M. (2013). "Reconstructing the deep-branching relationships of the papilionoid legumes". S. Afr. J. Bot. 89: 58–75. doi:10.1016/j.sajb.2013.05.001.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - Wojciechowskie MF. (2013). "Towards a new classification of Leguminosae: Naming clades using non-Linnaean phylogenetic nomenclature". S. Afr. J. Bot. 89: 85–93. doi:10.1016/j.sajb.2013.06.017.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Papilionoideae.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Papilionoideae
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.