Papenkuilsrivier

Die Papenkuilsrivier is geleƫ in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die rivier het 'n opvanggebied van ongeveer 600 vierkante kilometer, en mond uit in Algoabaai in die Indiese Oseaan, 5 kilometer noord van Port Elizabeth se middestad. Vir die laaste 3 kilometer voor die monding, loop die rivier deur die industrieƫle areas van North End en Deal Party, waar die rivier gekanaliseer is met beton.[1]

Papenkuilsrivier
Oorsprong Oos-Kaapprovinsie
Monding Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika

Verwysings

  1. A Preliminary Pollution Survey of the Papenkuils River, Port Elizabeth Geargiveer 5 Maart 2016 op Wayback Machine, RJ Watling & WD Emmerson, 1981, Besoek op 29 Junie 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.