Papajaklits (kleur)

Papajaklits is 'n vaal-oranje kleur, dit stel die kleur voor wat verkry word as verpulpte papajas met vanielje roomys, geklopte room of jogurt gemeng word.

#FFEFD5

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Papajaklits as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFEFD5
RGB-kleurmodel (255, 239, 213)
CMYK (0, 0, 50, 100)
HSV (37°, 16%, 100%)

Sien ook

Verwysings


    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
       
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.