Paolo Monti
Paolo Monti (11 Augustus 1908 − 29 November 1982) was 'n Italiaanse fotograaf wat bekendheid verwerf het met sy argitektuurfotografie. Monti het sy loopbaan as professionele fotograaf in 1953 begin, met 'n vroeë werkperiode wat aan Venesië gewy is. Hier het hy in 1948 saam met ander belangstellendes die fotografieklub La Gondola gestig.[1] Meer as 1 300 werke uit hierdie periode word in die Archivio Storico della Gondola te Venesië bewaar.[2]
Paolo Monti | |
---|---|
Paolo Monti in 1973 in Modena | |
Gebore | 11 Augustus 1908 |
Sterf | 29 November 1982 (op 74) |
Nasionaliteit | Italië |
Beroep | Fotograaf |
Bekend vir | Argitektuurfotografie |
Fotogalery
- Venesië 1960
- Anzola d'Ossola 1961
- Le torri Ligini. Rome 1967
- Manifesto strappato. Venesië 1971
Verwysings
- "Museo Ettore Fico: Paolo Monti. Photographs 1935−1982. Besoek op 17 September 2019". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 17 September 2019.
- La Gondola - Circolo Fotografico Venezia. Besoek op 17 September 2019
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paolo Monti.
- Icon: Paolo Monti: the great documenter of post-war Italy Geargiveer 14 Julie 2020 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.