Pannonia

Pannonië was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Die provinsie se grens in die noorde en ooste was die Donau, in die weste Noricum en Bo-Italië, en in die suide Dalmasië en Bo-Mesië. Pannonië was geleë in die gebied van die huidige Wes-Hongarye, Oos-Oostenryk, Noord-Kroasië, Noordwes-Serwië, Noord-Slowenië, Wes-Slowakye en Noord-Bosnië en Herzegowina.

Pannonië
Romeinse provinsie
Datum van stigting of ontstaan20 CEWysig
LandAntieke RomeWysig
HoofstadCarnuntumWysig
Geografiese ligging44°54′0″N 19°1′12″EWysig
Vervang deurPannonia SuperiorWysig
TydperkRomeinse RykWysig
Opgelos, afgeskaf of gesloop107Wysig
Kategorie vir kaarteCategory:Maps of PannoniaWysig
Map

Geskiedenis

Pannonië is in die jaar 20 gestig. Dit is in 107 deur Trajanus in Pannonia Inferior en Pannonia Superior verdeel.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.