Panga (vis)

Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en voorkom vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.

Panga
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pterogymnus

Smith, 1938
Spesie:
P. laniarius
Binomiale naam
Pterogymnus laniarius
(Valenciennes, 1830)

Voorkoms

Te koop by 'n vismark in Pretoria

Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1,5 kg swaar.

Habitat

Die vis kom op rotsriwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet regdeur die jaar kuit.

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.