Pandjabi-Wikipedia
Die Pandjabi-Wikipedia is die Pandjabi-uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie.[1][2] Die Wikipedia se domein is op 3 Julie 2002 geopen,[2][3] maar die eerste drie artikels is eers in Augustus 2004 geskep. In Augustus 2015 het die Wikipedia 18 219 artikels gehad.[2]
Pandjabi-Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Pandjabi |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 3 Julie 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | pa.wikipedia.org |
Verwysings
- "Punjabi Wikipedia workshop in Delhi on 27th, Ludhiana on 28th of July". 27 Julie 2012 (in Engels). YesPunjab.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2016. Besoek op 17 Oktober 2012.
- "Contribute to Wikipedia Punjabi, says representative". Tribune India (in Engels). Ludhiana. 29 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 10 Oktober 2012.
- pa:Special:Permalink/1
Eksterne skakels
- Pandjabi Wikipedia
- Panjabi Wikipedia mobile
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pandjabi-Wikipedia-werksessies.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.