Pampoen (kleur)

Pampoen is die oranje kleur aan die binnekant van die pampoen.

#FF7518

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan pampoenkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van pampoen as 'n kleurnaam in Engels was in 1922.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word pampoen soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF7518
RGB-kleurmodel (255, 117, 24)
CMYK (0, 54, 90, 0)
HSV (24°, 90%, 100%)

Sien ook



This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.