Palmyreens

Palmyreens is ’n Wes-Aramese dialek wat in die vroeë eeue v.C. in die stad Palmyra, Sirië, gepraat is. Die ontwikkeling van kursiewe vorms van die Aramese alfabet het gelei tot die ontstaan van die Palmyreense alfabet.

Palmyreens
Gepraat in:  Sirië 
Gebied: Palmyra
Totale sprekers: uitgesterf
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Sentraal-Semities
   Noordwes-Semities
    Aramees
     Wes-Aramees
      Palmyreens 
Skrifstelsel: Palmyreense alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:
Tablet met ’n Palmyreense inskripsie in die Louvre, Parys.

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.