Palmerston North

Palmerston North (Māori: Te Papaioea) is die sewende grootste stad in Nieu-Seeland en het sowat 81 300 inwoners (2010). Die stad is in die streek van Manawatu-Wanganui geleë.

Palmerston North
Te Papaioea
Basiese gegewens
Bevolking:81 300
Geografiese ligging:40°21′S 175°36′O
Tydsone:NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet:www.pncc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat:Nieu-Seeland
Administratiewe gewes:Manawatu-Wanganui
Burgemeester:Jono Naylor

Palmerston North was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.