Pali
Pali (Pāli) is ’n Indo-Ariese taal van die Indiese subkontinent. Dit word wyd bestudeer omdat dit die taal van ’n groot deel van die vroegste bestaande Boeddhistiese letterkunde is, soos vervat in die Pali-kanon, en dit is ook die heilige taal van Theravada-Boeddhisme. Dit word net as liturgiese taal gebruik.
Pali Pāli | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Indiese subkontinent | |
Totale sprekers: | Net gebruik as liturgiese taal[1][2] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Oostelike sone Bihari Pali | |
Skrifstelsel: | Brahmi- en verwante skrifte en Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | pi | |
ISO 639-2: | pli | |
ISO 639-3: | pli | |
Verwysings
- (en) Nagrajji (2003) "Pali language and the Buddhist Canonical Literature". Agama and Tripitaka, vol. 2: Language and Literature.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Pali". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2020.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.