Witstormvoël

Die Witstormvoël (Pagodroma nivea) is 'n stormvoël wat in die Subantarktiese gebied leef en op Bouvet-eiland nesmaak. Hulle is algemeen op pakys en die aangrensende see. Die voël is spierwit. Hulle is ratser as ander stormvoëls op die grond. In Engels staan die voël bekend as die Snow petrel.

Witstormvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bonaparte, 1856
Spesie:
P. nivea
Binomiale naam
Pagodroma nivea
(G. Forster, 1777)
Sub-species

P. nivea nivea (G. Forster, 1777)
P. nivea confusa (Mathews, 1912)[2]

     verspreiding

Sien ook

Bron

  • Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pagodroma nivea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Brands, S. (2008)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.