Pafuri-grenspos
Pafuri is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek, geleë op die Nasionale Krugerwildtuingrens, op die noordoostelike uithoek. Die R525 verbind die grenspos met die N1-nasionale pad.
![](../I/Pafuri.png.webp)
Pafuri grenspos, Suid-Afrikaanse kant
Dit moet nie verwar word met die Pafurihek, 'n toegangshek tot die Krugerwildtuin, verder wes, nie.
Suid-Afrika | Mosambiek | |
---|---|---|
Streek | Limpopo | |
Plek | Pafuri | |
Pad | S63 | 423 |
Koördinate | 22.4488°S 31.3143°O | 22.4488°S 31.3143°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 13 735 6882 | |
Faksnommer | ||
Besigheidsure - Reisigers | 08:00 - 16:00 | 08:00 - 16:00 |
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.