Paderborn
Paderborn (Nederduits: Patterbuorn) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 147 688 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 179,5 km². Die naam is afgelei van die rivier Pader en -born, 'n Oud-Duitse woord vir 'n bron. In 1975 het Paderborn verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Paderborn | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 51°43′N 8°45′O |
Stigting | 777 |
Stadstatus | 924 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 179,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 110 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 147 688[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 823/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Michael Dreier (CDU) |
Amptelike Webwerf | paderborn.de |
Verwysings
- "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.