Pachyptila
Pachyptila is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat 6 spesies.[1] Die genus is klein, blougrys en die voëls het 'n donker kenmerkende M-merk oor die bovlerk met 'n wit borskant.
Pachyptila | |
---|---|
Dunbekwalvisvoël (Pachyptila belcheri) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pachyptila Illiger, 1811 |
Spesies | |
|
Spesies
- Pachyptila belcheri - (Dunbekwalvisvoël)
- Pachyptila crassirostris
- Pachyptila desolata - (Antarktiese walvisvoël)
- Pachyptila salvini - (Marionwalvisvoël)
- Pachyptila turtur - (Swartstertwalvisvoël)
- Pachyptila vittata - (Breëbekwalvisvoël)
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.