Pachycarpus suaveolens
Pachycarpus suaveolens is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Gauteng en Mpumalanga voor en het 'n voorkomsgebied van 19 900 kmĀ². Daar was agt subpopulasies bekend maar een in Gauteng het laas in 1929 plante opgelewer weens ontwikkeling. Tussen Witbank en Carolina is mynboubedrywighede, gewasverbouing en indringerplante bedreigings.
Pachycarpus suaveolens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Pachycarpus |
Spesie: | P. suaveolens |
Binomiale naam | |
Pachycarpus suaveolens (Schltr.) Nicholas & Goyder, (1990) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.