PUTCO
PUTCO (die Public Utility Transport Company) verskaf busvervoer in Gauteng, Limpopo en dele van Mpumalanga. Die firma is gestig op 1 Junie 1945 met as doel die vervoer van swart pendelaars tussen die townships en hul werkplekke in en rondom Johannesburg.
PUTCO | |
Tipe | Staatsmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1 Junie 1945 |
Hoofkantoor | Sandton, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Franco Pisapia (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Gauteng, Limpopo en Wes-Mpumalanga in Suid-Afrika |
Industrie | Passasiersverkeer |
Produkte | Vervoerdienste |
Dienste | Openbare vervoer, private huur en kommersiƫle kontrakte |
Slagspreuk | Love Gauteng and keep it very clean |
Webwerf | putco.co.za |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.