Pécs
Pécs (uitgespreek [ˈpeːtʃ]; Duits: Fünfkirchen, Kroaties: Pečuh, Serwies: Pečuj/Печуј) is 'n stad in suidelike Hongarye, naby die grens met Kroasië geleë. Met sowat 156 duisend inwoners is die stad die vyfde grootste in die land. Pécs is in die tweede eeu v.C. as 'n Romeinse kolonie gestig onder die naam Sopianae. Die eerste universiteit in Hongarye is in 1367 in die stad gestig.
Pécs Fünfkirchen • Pečuh • Pečuj | |
---|---|
![]() Uitsig oor die stad | |
![]() Vlag ![]() Seël | |
![]() ![]() Pécs | |
Koördinate: 46°4′16″N 18°13′59″O | |
Land | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Zsolt Páva (Fidesz) |
Oppervlak | |
• Totaal | 162,61 km2 (62,78 vk. myl) |
Hoogte | 153 m (502 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 156 801 |
• Digtheid | 963,43/km2 (2 495,3/vk. myl) |
Webwerf | pecs.hu |
Susterstede
Eksterne skakels
- pecs.hu – die stad se amptelike webwerf Geargiveer 24 September 2008 op Wayback Machine (en) (hu) (de)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.