Oxalis aridicola
Oxalis aridicola is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom in die oostelike Sederberg tussen Pakhuis en Doornbosch voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 75 kmĀ² en word bedreig deur gewasverbouing.
Oxalis aridicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Oxalidales |
Familie: | Oxalidaceae |
Genus: | Oxalis |
Spesie: | O. aridicola |
Binomiale naam | |
Oxalis aridicola T.M.Salter, (1935) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.