Owen Horwood

Owen Pieter Faure Horwood (DVD) (gebore 6 Desember 1916[1] in Somerset-Wes, Kaapland, Unie van Suid-Afrika, sterf 13 September 1998 op Stellenbosch, Wes-Kaap) was 'n Suid-Afrikaanse ekonoom, universiteitsprofessor en politikus van die Nasionale Party (NP), wat van 1972 tot 1974 as Minister van Toerisme en Indiërsake, van 1974 tot 1975 as Minister van Handel en Nywerheid en van 1975 tot 1984 as Minister van Finansies gedien het.

Owen Horwood (DVD)

Minister van Finansies
Ampstermyn
Februarie 1975  3 September 1984
President B.J. VorsterP.W. Botha
Voorafgegaan deur Nic Diederichs
Opgevolg deur Barend du Plessis

Minister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
30 April 1974  Februarie 1975
Eerste minister B.J. Vorster

Minister van Toerisme en Indiërsake
Ampstermyn
1972  29 April 1974
Eerste minister B.J. Vorster

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Desember 1916
Somerset-Wes
Sterf 13 September 1998 (op 81)
Stellenbosch
Politieke party Nasionale Party

Hy het in 1984 uit die politiek getree, en het in 1997 van Gauteng na Stellenbosch verhuis. Horwood is in 1998 op Stellenbosch aan 'n hartaanval oorlede.[2][3]

Trivia

Hy was 'n familielid van Ian Smith.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.