Ovis
Ovis is 'n genus van die subfamilie van bokke (Caprinae) wat tot die familie Horingdraers (Bovidae) behoort. Die gedomestikeerde en wilde skape behoort tot diƩ genus.
Skaap | |
---|---|
![]() | |
'n Dikhoringskaap (Ovis canadensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Ovis Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
Sien teks. |
Taksonomie
- Genus Ovis (Skape)
- Subgenus Ovis
- Argali of wilde skape (Ovis ammon)
- Skaap (Ovis aries)
- Moeflon (Ovis gmelini) (dikwels saam met die skaap ingedeel)
- Oerial of steppeskaap (Ovis orientalis)
- Subgenus Pachyceros
- Dikhoringskaap (Ovis canadensis)
- Dall se skaap (Ovis dalli)
- Sneeuskaap (Ovis nivicola)
- Subgenus Ovis
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Ovis
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ovis.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.