Ouvrou
Die Ouvrou (Pomacanthus rhomboides) is vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word 46 cm groot en 3 kg swaar. Die volwassene is dofbruin met die agterste gedeelte van die lyf blougrys en die lyf is oortrek met baie klein swart kolletjies. Die onvolwassenes is donkerblou, oortrek met geboƫ wit strepe. Die volwassenes kom voor in koraal- en rotsriwwe en die onvolwassenes kom voor in getypoele.
Ouvrou | |
---|---|
![]() | |
Volwasse vis | |
![]() | |
Jong onvolwasse vis | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Perciformes |
Familie: | Pomacanthidae |
Genus: | Pomacanthus |
Spesie: | P. rhomboides |
Binomiale naam | |
Pomacanthus rhomboides (Gilchrist & Thompson, 1908) | |
Sien ook
Bron
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.