Outonome gebied

'n Outonome gebied is 'n gebied wat tot 'n bepaalde land behoort, maar sy eie wette en gewoonlik ook sy eie regering het, wat nogtans beperkte bevoegdhede besit.

Lande met ten minste een outonome gebied

Buitelandse betrekkinge en nasionale verdediging is gewoonlik aan die sentrale regering van die land voorbehou. Watter ander bevoegdhede die outonomie gebied het kan wissel van gebied tot gebied. Dit kan byvoorbeeld wees dat dit 'n ander amptelike taal het, soos in die geval van die Faroƫreilande.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.