Outeniekwakreupelhout
Die outeniekwakreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.
outeniekwakreupelhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. glabrum |
Binomiale naam | |
Leucospermum glabrum E.Phillips, 1910 | |
In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.3.[1]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Outeniekwakreupelhout.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.