Outapi

Outapi is 'n dorp in die noorde van Namibië en die hoofstad van die Streek Omoesati. Die dorp het 6 437 inwoners. Die dorp is naby die grens teen Angola, 90km Noordwes van Oshakati.

Outapi

Ombalantu
Dorp
Outapi is in Namibia
Outapi
Outapi
Koördinate: 17°31′S 15°0′O
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOmoesati
Regering
  BurgemeesterMateus Ndeshitila
Bevolking
  Totaal6 437
TydsoneUTC+1 (Wes-Afrikatyd)
[1]

Galery

Verwysings

  1. "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 39. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Oktober 2013. Besoek op 10 September 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.