Ouhoogte
Ouhoogte is 'n bergpas op die R340 aan die suidoostelike kant van die Outeniekwaberge en ten noordweste van Wittedrif, Keurboomstrand en Plettenbergbaai. Dit sluit by Kruisvallei aan by die R339, die pad bekend om die historiese Prins Alfredpas. Ouhoogte bereik 'n hoogte van 34m bo seespieƫl.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.