Oudebergpas


Die Oudebergpas (ook Oubergpas) is 'n bergpas wat noordwes van Graaff-Reinet op die R63 na Murraysburg lê. Die pas is in 1829 gebou, bereik 'n hoogte van 1 200 m en 'n maksimumhelling van 1:18. Kapt. Charles Lennnox Stretch, die landmeter van Graaff-Reinet, het Andrew Geddes Bain gehelp met die bou van die pas.

Hierdie pas moet nie verwar word met die Oubergpas noordoos van Montagu, die Oubergpas wes van Sutherland en die Oudebergpas naby Van Rhynsdorp nie.
Oudebergpas
Ligging van Oudebergpas op 'n kaart (Suid-Afrika)
Oudebergpas
Oudebergpas
Koördinate: 32°07′16″S 24°24′28″O
Ligging Noordwes van Graaff-Reinet
Maksimumhelling 1:18
Hoogte 1 200 m
Ingenieur Andrew Geddes Bain
Begin in 1829
Pad R63

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.