Oubergpas
Oubergpas is 'n bergpas in die Roggeveldberge wat op 'n grondpad ten noorde van Montagu in die rigting van Touwsrivier lê. Die pas bereik 'n hoogte van 990 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:8.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.