Ottomaanse Turke

Die Ottomaanse Turke was diƩ etniese deel van die Turke wat as heersende klas die Ottomaanse Ryk oorheers het. Ottomaanse Turke het vroue uit Indiƫ en ander lande geneem[1]. Die magtigste familie wat die sultans gelewer het, was die Huis van Osman.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.