Otjozondjoepa
Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo.
Otjozondjoepa | |
---|---|
Hoofstad: | Otjiwarongo |
Grootste stad: | Otjiwarongo |
Webwerf: | www.arc.org.na Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine |
In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.
Otjozondjupa grens aan meer streke as enige ander streek in Namibië.
Politiek
Die goewerneur van Otjozondjupa is James Uerikua.[1]
Ekonomie en infrastruktuur
Volgens die 2010 Namibiese Arbeidsmag-opname is werkloosheid in die streek 25.3%.[2] Otjozondjupa het 72 skole met 36 284 leerlinge.[3]
Verwysings
- "President announces governors". The Namibian. 10 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2015. Besoek op 29 Desember 2018.
- Duddy, Jo Maré (11 April 2013). "Unemployment rate still alarmingly high". The Namibian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2013. Besoek op 29 Desember 2018.
- Miyanicwe, Clemans; Kahiurika, Ndanki (27 November 2013). "School counsellors overstretched". The Namibian. p. 1.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Otjozondjoepa.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.