Othonna cremnophila
Othonna cremnophila is 'n struik wat endemies aan die Noord-Kaap is. Die spesie kom in die middel van die Richtersveld voor en het 'n voorkomsgebied van slegs 40 kmĀ². Daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur oorbeweiding en handel met sukkulente.
Othonna cremnophila | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Othonna |
Spesie: | O. cremnophila |
Binomiale naam | |
Othonna cremnophila B.Nord. & Van Jaarsv., (2005) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.