Othonna cacalioides

Othonna cacalioides is 'n struik wat endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap is. Die spesie kom van die Bokkeveld-eskarp tot by die Gifberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 20 kmĀ² en is deel van die fynbos. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en onwettige versameling.

Othonna cacalioides
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Othonna
Spesie:
O. cacalioides
Binomiale naam
Othonna cacalioides
L.f., (1782)
Sinonieme
  • Othonna minima DC.
  • Othonna pillansii Hutch.
  • Othonna pygmaea Compton

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.