Osiou Gregoriou-klooster
Die Osiou Gregoriou-klooster (Grieks: Μονή Οσίου Γρηγορίου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 17de in rang van die skiereiland se kloosters. Dit is na sint Joris genoem en aan sint Nikolaas toegewy. Daar was in 1990 altesaam 71 monnike.
Die klooster besit 279 manuskripte, waarvan 11 op perkament geskryf is, en sowat 6 000 gedrukte boeke.
Sien ook
Eksterne skakels
- Gregoriou op Berg Athos se webtuiste Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine
- Griekse departement van kultuur: Gregoriou
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.