Oshawa

Oshawa is 'n Kanadese stad in die metropolitaanse gebied van Toronto, Ontario, sowat 56 kilometer oos van Toronto se middestad, met 150 000 inwoners (2011).

Oshawa
Stad
Downtown Oshawa
Downtown Oshawa
Ligging van Oshawa in Ontario, Kanada
Ligging van Oshawa in Ontario, Kanada
Oshawa is in Ontario
Oshawa
Oshawa
Ligging van Oshawa in Ontario, Kanada
Koördinate: 43°54′0″N 78°51′0″W
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieOntario
Stigting1850
Regering
  BurgemeesterJohn Henry
Oppervlak
  Land145,68 km2 (56,25 vk. myl)
Hoogte
106 m (348 ft)
Bevolking
  Totaal149 607
  Digtheid1 027/km2 (2 660/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
  SomertydUTC-04:00 (EDT)
Skakelkodes289 / 905
Webwerfoshawa.ca

Die motornywerheid is die ekonomiese basis van Oshawa, en die stad huisves die grootste Kanadese monteerplase en hoofkwartier van General Motors, wat oorspronklik in die jaar 1876 as McLaughlin Carriage Company gestig is.

Die plaaslike McLaughlin Carriage Company Ltd. - 'n voorloper van General Motors Canada - het hierdie McLaughlin Model 41 Touring in 1912 vervaardig
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.